Hamas oorhandig liggame van gyselaars
KHAN YOUNIS. – Hamas het vandag die liggame van vier gyselaars, insluitend die liggame van die Bibas-gesin, aan Israel oorhandig. Lees ook: Hamas gaan…
KHAN YOUNIS. – Hamas het vandag die liggame van vier gyselaars, insluitend die liggame van die Bibas-gesin, aan Israel oorhandig. Lees ook: Hamas gaan…
GAZA. – Hamas het gesê ses gyselaars sal Saterdag vrygestel word, asook die liggame van vier gyselaars, insluitend die jongste twee, wat reeds Donderdag…
GAZA. – Hamas gaan vandag drie gyselaars vrylaat wat op 7 Oktober 2023 ontvoer is, in ruil vir 369 Palestynse gevangenes uit Israeliese tronke.…
GAZA. – Hamas het gesê dit sal soos beplan Saterdag gyselaars vrylaat. Dit volg na Hamas gedreig het om die vrylating uit te stel…
GAZA. – Israel het Woensdag deur sy minister van verdediging, Israel Katz, gedreig om ’n nuwe oorlog in Gaza te begin as Israeliese gyselaars…
Die SANW sê in ‘n verklaring nadat daar ‘n vertraging was om die oorskot van die 14 gesneuwelde soldate na hulle families in Suid-Afrika…
Lees ook: Trump onttrek VSA van VN-menseregteraad en -agentskap vir Palestynse vlugtelinge VSA. – Donald Trump is gekritiseer en beskuldig daarvan dat hy “etniese…
INTERNASIONAAL. – Nog vier SA-weermaglede het in die DRK gesterf. Die SANW het so pas bekendgemaak drie van sy lede het Maandag tydens ‘n…
INTERNASIONAAL. – Die SANW sê weermaglede het nie soos wat in ‘n video op sosiale media voorgestel word, aan M23-rebelle oorgegee nie. Siphiwe Dlamini,…
Lees ook: Ses gyselaars dié week vrygelaat soos Palestyne terugkeer huis toe GAZA. – Israel het gesê agt van die gyselaars wat in die…