Amptenare gesteek, gevangene sterf in geweld by Oudtshoorn-tronk
WES-KAAP. – ’n Gewelddadige voorval by die Oudtshoorn Medium A Korrektiewe Sentrum het tot die besering van amptenare en die dood van ’n gevangene…
WES-KAAP. – ’n Gewelddadige voorval by die Oudtshoorn Medium A Korrektiewe Sentrum het tot die besering van amptenare en die dood van ’n gevangene…
GAUTENG. – Solidariteit het klagtes by die Verenigde Nasies (VN) en die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) ingedien oor Bidvest se skoolhulpskema wat wit werknemers uitsluit.…
Die Suid-Afrikaanse nasionale weermag (SANW) het sy lede gewaarsku teen die publisering van eksplisiete of onbehoorlike foto’s en video’s op sosiale media terwyl hulle…
WES-KAAP. – Kaapse Forum het kritiek uitgespreek oor aanmerkings op ‘n Open Chats-podsending waarin die bruin gemeenskap as “mal” en “bloedskandelik” beskryf is. “Hierdie…
Die Stad Tshwane het van die Pretoria-hooggeregshof se uitspraak oor die heffing van R194 per maand vir die stad se reiniging deur privaat vullisverwydering…
GAUTENG. – Die Pretoria-hooggeregshof het bevind dat die Lugdienslisensiëringsraad (ASLC) onwettig op swart-bemagtiging (SEB)-sertifisering en transformasievereistes aangedring het vir die uitreik van lugdienslisensies. Volgens…
Die nasionale raad van dierebeskermingsverenigings (NDBV) het bevestig dat die nasionale vervolgingsgesag (NVG) besluit het om nie voort te gaan met vervolging in ’n…
GAUTENG. – Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, het Nontsikelelo Sisulu, departementshoof, en Mduduzi Malope, die finansiële hoof van die departement van gemeenskapsveiligheid, Dinsdag…
VRYSTAAT. – Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) bevestig dat Jan Gysbert Maritz (57), ’n prokureur van Welkom, deur die Bloemfontein-hof op 16 klagtes van ernstige…
GAUTENG. – Suid-Afrika het kommer uitgespreek oor die VSA se deportasie van gevaarlike geweldsmisdadigers na Eswatini. Die regering van Eswatini het bevestig dat ’n…