Stad laat fynbos en veldblomme bot en saad skiet
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad se departement van ontspanning en parke gaan weer vanjaar op geselekteerde parke en oop spasies ophou gras sny om…
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad se departement van ontspanning en parke gaan weer vanjaar op geselekteerde parke en oop spasies ophou gras sny om…
WES-KAAP. – Die Gesamentlike taakspan vir bobbejaanbestuur vir die Kaapse Skiereiland (CPBMJTT), wat SanParke, Cape Nature en die Stad Kaapstad insluit, het aangekondig dat…
Appel, oftewel Christoph Kotze, die sanger en liedjieskrywer, het die eerste enkelsnit, Die Boer Hier Binne My, bekendgestel van sy 5-snit kortspeler, Genisis, wat…
Die departement van binnelandse sake het aangekondig dat Capitec en FNB die eerste banke is wat in vennootskap getree het om Smart-ID en paspoortdienste…
GAUTENG. – AfriForum het ’n interne appèl by die plaaslike departement van vervoer ingedien, nadat sy aansoek om inligting oor die beoogde nuwe nommerplate…
WES-KAAP. – Metropolisiebeamptes het Saterdag meer as vier kilogram dagga in ’n huis in Fisantekraal gevind en die eienaar vir handel in dagga in…
WES-KAAP. – Die Lwandle-biblioteek is gesluit nadat ’n inbraak oor die naweek tot oorstroming en kragonderbreking gelei het. Verdagtes het deur die plafon ingekom,…
OOS-KAAP. – Theresa Minnie (73) van Fairbridge Heights, Kariega, is vanoggend (Maandag) omstreeks 05:30 ontvoer. Kapt. André Beetge, polisiewoordvoerder het die ontvoering aan Nuusflits…
GAUTENG. – Inwoners van die Tshwane-metro skuld nou meer as R18,3 miljard, ondanks die metro se skuldverligtingsprogram. Dit is volgens die departement van finansies…
Die DA sê minister Angie Motshekga word beskerm teen aanspreeklikheid oor R813 miljoen wat glo vermis is. Die geld is glo vir SANW-soldate in…