ANC Mpumalanga-tesourier geskors
Die klagtes teen hom is in 2022 onttrek en hy is weer aangestel.
Politieke nuus, beleid en belangrike politieke ontwikkelings.
Die klagtes teen hom is in 2022 onttrek en hy is weer aangestel.
Jacob Zuma sal nou ’n kandidaat in die verkiesing kan wees na die kieshof die MK se appèl teen Zuma se diskwalifikasie as kandidaat…
Die beswaar wat teen sy kandidaatskap gemaak is, is afgekeur.
Die MK-party het in die hof aangevoer die OVK het nie die reg om te besluit wie as ’n kandidaat gekies kan word nie.
In die hofdokumente voer die MK-party aan die OVK het nooit gesê hoekom daar beswaar teen Zuma gemaak is nie.
Die wet vereis dat presidente presidensiële rekords aan die regering moet oorhandig, maar hulle kan persoonlike dokumente hou.
Duisende mense het die week betoog teen Netanyahu en het geëis hy moet uit sy pos verwyder word oor sy hantering van die oorlog…
Nkosi het gesê hy het nie beswaar gemaak nie en het glo nie eens daarvan geweet nie.
Dit volg na die DA na die Johannesburgse hooggeregshof gegaan het na hulle gesê het die ANC weerhou hulle kaderontplooiingsrekords van die party.
Daar is nog 23 wetsontwerpe wat nog nie onderteken is nie.