Speaker van NV bedank en by polisiestasie
Nosiviwe Mapisa-Nqakula, nou die voormalige speaker van die Nasionale Vergadering, het bedank en haar aan die polisie oorhandig.
Politieke nuus, beleid en belangrike politieke ontwikkelings.
Nosiviwe Mapisa-Nqakula, nou die voormalige speaker van die Nasionale Vergadering, het bedank en haar aan die polisie oorhandig.
Zuma is voorheen tot 15 maande tronkstraf gevonnis.
Zuma is in 2021 tot 15 maande tronkstraf gevonnis na hy skuldig bevind is aan minagting van die hof.
Die polisieministerie sê eise vir die ondervraging van die minister oor Zuma se veiligheidsmaatreëls is roekeloos en buite orde.
Nqweba is ’n IsiXhosa-woord wat “bymekaarkomplek” beteken.
Die MK-party het ’n memorandum aan die FNB oorhandig waarin hulle eis Zuma se rekeninge moet "heropen" word.
Die speaker van die parlement is sedert gister op spesiale verlof en weet van geen inhegtenisneming nie, maar sal indien nodig samewerking gee.
Die partywoordvoerder het gesê die “tyd van die hofbevel is ontwerp om Zuma te verneder”.
Trump het die kommentaar gemaak by ’n byeenkoms waar die moontlikheid van ’n “handelsoorlog” met China oor voertuigvervaardiging bespreek is.
Die speaker van die parlement se huis in Bruma is Dinsdag deur die NVG se ondersoekdirektoraat deursoek.