Bakleiery by skolerugby op video vasgevang
GAUTENG. – ’n Video van ’n bakleiery tydens ’n skolerugbywedstryd tussen Hoërskool Menlopark en Hoërskool Dr. E.G. Jansen op Saterdag het op sosiale media…
Jongste sportnuus, uitslae, wedstryde en sportontwikkelings.
GAUTENG. – ’n Video van ’n bakleiery tydens ’n skolerugbywedstryd tussen Hoërskool Menlopark en Hoërskool Dr. E.G. Jansen op Saterdag het op sosiale media…
STELLENBOSCH – Die Suid-Afrikaanse o.20-vrouerugbyspan het waardevolle internasionale ervaring opgedoen toe hulle hul historiese tweetoetsreeks teen die Verenigde State van Amerika in Stellenbosch voltooi…
GLASGOW. – Die swemmer Pieter Coetzé het Saterdagaand ‘n skitterende vertoning by die 2026 Statebondspele in Glasgow gelewer. Met hierdie vertoning het hy weer…
Die Suid-Afrikaanse vrouehokkiespan het die toetsreeks, van vier, teen Namibië gewen nadat hulle ook in die derde toets op 23 Julie, in Kaapstad, hul…
Kyk hier hoe die geld bestee is en wie waarvoor betaal het. Gayton McKenzie, die minister van sport, kuns en kultuur, het verduidelik hoe…
Round one of the 2026 Carling Currie Cup Premier Division produced four tight contests, while SWD and the Valke booked their First Division final…
Dricus du Plessis het (DDP) Sondagoggend (Suid-Afrikaanse tyd) die voormalige UFC-weltergewigkampioen, Kamaru Usman, met ‘n eenparige puntebeslissing in die hoofgeveg van UFC Fight Night…
ActionSA sê die departement van sport, kuns en kultuur het bykans R31 miljoen bestee aan sy afvaardiging en verwante programme tydens 2026 se Fifa-Wêreldbekersokkertoernooi.…
LIMPOPO. – Bokkieweek, ‘n jaarlikse skolesportbyeenkoms wat van 6 tot 11 Julie in Naboomspruit aangebied is, het onder die vergrootglas beland nadat die voorsitter…
GAUTENG. – Die man wat Saterdagaand ná die Springbokke se toetswedstryd op Loftus teen Skotland in ‘n oop gat op ‘n bouperseel geval en…