NWU-skolesportreeks landloop: Menlo breek Klofie-harte
Die NWU Skolesportreeks landloop-kompetisie het hierdie jaar weer vir groot opwinding en drama gesorg. Hoërskool Waterkloof het hierdie jaar ‘n besonderse goeie kans gestaan…
Jongste sportnuus, uitslae, wedstryde en sportontwikkelings.
Die NWU Skolesportreeks landloop-kompetisie het hierdie jaar weer vir groot opwinding en drama gesorg. Hoërskool Waterkloof het hierdie jaar ‘n besonderse goeie kans gestaan…
The Embassy of Japan in South Africa hosted an event celebrating Olympic javelin champion Haruka Kitaguchi, highlighting women’s excellence and international sporting ties.
Suid-Afrika het hul IIHF-yshokkietoernooi in Kaapstad op ’n hoogtepunt afgesluit met ’n indrukwekkende oorwinning oor Bosnië en Herzegowina in hul laaste wedstryd. Voor ’n…
Jan Wilkens, die bekende 1.96 m lange Suid-Afrikaanse stoeier, is Sondag in die ouderdom van 83 oorlede. Hy het sy debuut in 1955 gemaak…
BEIJING. — ’n Nuwe mylpaal in robotika is deur China bereik nadat ’n mensagtige (humanoïede) robot daarin geslaag het om ’n halfmarathon vinniger as…
Suid-Afrika het ’n kragtige boodskap aan die hokkie gemeenskap gestuur, toe hulle Turkmenistan oortuigend geklop het in hul jongste wedstryd by die IIHF-wêreldtoernooi in…
AUSTRALIË. – Gout Gout (18) het opslae tydens die Australiese atletiekkampioenskappe in Sydney gemaak, met ‘n tyd van 19.67 sekondes in die 200 m,…
Die 2026 IIHF Wêreld Yshokkie Kampioenskap Afdeling III Groep A het Maandag (13 April) amptelik in Kaapstad afgeskop, met spanne van regoor die wêreld…
KAAPSTAD. – Gerda Steyn, goue meisie van Suid-Afrikaanse atletiek, het vanoggend vir die sewende keer agtereenvolgens die vroue-afdeling van die Two Oceans-ultramarathon gewen. Arthur…
Tydens die onlangse Toyota SASAPD Nasionale Kampioenskappe, aangebied deur die South African Sports Association for the Physically Disabled, het die swem items baie belangstelling…