NWU-skolesportreeks: Die Oos-Moot – Middelburg-stryd
Bepalende groepswedstryde Hoërskool Oos-Moot, in Pretoria, was die gasheer vir die afgelope naweek van 20/21 Maart se tweede en finale groepswedtryde van poel 3…
Rugbynuus, Springbokke, plaaslike rugby en internasionale wedstryde.
Bepalende groepswedstryde Hoërskool Oos-Moot, in Pretoria, was die gasheer vir die afgelope naweek van 20/21 Maart se tweede en finale groepswedtryde van poel 3…
Die Universiteit Stellenbosch (Maties) se vrouespan het Vrydag ’n moeilike middag beleef toe hulle oortuigend geklop is deur die Universiteit van die Wes-Kaap (UWC)…
Tydens rondte 4 van die gewilde universiteite reeks, het die Universiteit Kaapstad se Ikeys die Universiteit van Johannesburg met ‘n allemintige 87 teenoor 28…
Vroue Varsity Beker skop af Die 2026 Varsity beker vir vroue het 6 Maart afgeskop met die Stellenbosch Maties, wat teen Fort Hare Universiteit…
FNB Maties het Maandagaand vergoed vir hul nederlaag van verlede week teen FNB Shimlas en FNB UJ met 39-19 verslaan. Voor ’n volgepakte Danie…
GAUTENG. – Jude Stewart, ‘n gr. 10-leerling en o.16-rugbyspeler van Helpmekaar Kollege in Johannesburg, is gister (Donderdag) oorlede. Stewart het blykbaar tydens ‘n rugby-oefening…
SA Rugby het hulle medelye uitgespreek ná die dood van die voormalige Springbok-vrouekaptein Lusanda Dumke. Lees ook: Voormalige Springbok-rugbyspeler Bevin Fortuin sterf op 46…
Eben Etzebeth is Donderdag 4 Desember vir 12 weke geskors nadat ’n onafhanklike dissiplinêre komitee bevind het dat hy tydens ’n toetswedstryd teen Wallis…
OOS-KAAP. – Kungawoo Booi (17), ’n leerling van ‘n hoërskool in Westering, is Donderdag ná ’n voorval tydens ‘n rugby-oefening oorlede. Luidens ‘n verklaring…
GAUTENG. – Eben Etzebeth sal eers Sondag hoor watter straf hom in die gesig staar, ná sy rooikaart in die wedstryd teen Wallis. Wêreldrugby…