Monnas-hoofseun steeds ernstig siek in hospitaal
GAUTENG. – Ewan van der Walt, Hoërskool Monument se hoofseun vir 2025 en lid van die eerste rugbyspan, is al vyf weke in die…
Rugbynuus, Springbokke, plaaslike rugby en internasionale wedstryde.
GAUTENG. – Ewan van der Walt, Hoërskool Monument se hoofseun vir 2025 en lid van die eerste rugbyspan, is al vyf weke in die…
Jan-Hendrik Wessels, die Springbok, sal moontlik Suid-Afrika se toer aan die einde van die jaar misloop nadat hy vir nege weke geskors is vir…
Die oud-Springbok en bekende wynmaker Jan Boland Coetzee is gister in die ouderdom van 80 oorlede. Coetzee is oorlede ná hy ‘n kort rukkie…
Die voormalige Springbok-speler, Bevin Fortuin, is gistermiddag op 46-jarige ouderdom oorlede, vermoedelik aan ‘n hartaanval. Lees ook: Moordenaar van Charlie Kirk steeds gesoek Fortuin,…
Erasmus: “Wen herstel ons momentum, maar die taak om Nieu Zeeland 2 maal te klop bly onveranderd. Springbok-afrigter Rassie Erasmus het die oorwinning oor…
Die Springbokke het die Wallabies met 30-22 verslaan (halftyd 20-10) in hul Castle Lager Rugbykampioenskap wedstryd op ‘n koue Saterdagaand in Kaapstad. Die Suid-Afrikaners…
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad stel Saterdag 23 Augustus 2025 ’n uitgebreide gratis parkeer-en-rydiens beskikbaar wanneer die Springbokke teen Australië in die DHL-stadion speel.…
In ‘n drieë fees het, Suid-Afrika se o18 Bokkies, Saterdag 11 drieë aangeteken om Engeland by Paarl Gimnasium te oorrompel. Die gashere het voortgebou…
Die twee Suid-Afrikaanse onder-18 spanne is gereed vir hul laaste wedstryde van die o18 Internasionale Reeks Saterdag in Paarl. Weereens het die afrigters verskeie…
SA o 18 Bokkies het Dinsdag op die plaas by Boland Landbou, drie drieë voor rustyd gedruk. Ierland, wat die SA o18 ‘A’ span…