Hondjie opgetel, nou by DBV
KIMBERLEY – Joy Esterhuizen, inwoner van Kimberley, het gister ‘n hondjie by Diamond Ridge-kompleks raakgesien. Sy het vir die hondjie melk en iets om…
KIMBERLEY – Joy Esterhuizen, inwoner van Kimberley, het gister ‘n hondjie by Diamond Ridge-kompleks raakgesien. Sy het vir die hondjie melk en iets om…
Die Solidariteit Beroepsgilde vir Gesondheidspraktisyns het vandag sy vyfpuntplan bekend gestel om definitiewe stappe te doen teen geweld teen gesondheidspraktisyns. Dit volg ná die…
CHRISTIANA – AfriForum se Christiana-tak het op 26 Februarie ’n nuwe bestuur verkies. Die nuwe takbestuur bestaan uit Hennie Badenhorst (voorsitter), Hugh Jacobs (ondervoorsitter),…
KIMBERLEY – Motoriste word gewaarsku om versigtig in Kekewichlaan in Monumenthoogte te ry. ’n Lek het ’n gevaarlike slaggat gevorm. Water stroom direk in…
NOORD-KAAP – Die hele Suid-Afrika gaan onder droogte gebuk. Die Noord-Kaap is veral ’n droogtegebied wat na ’n paar druppels reën smag. Ansie Olivier,…
Die departement van gesondheid het die standaard prosedure vir die voorkoming en behandeling van die koronavirus in plek gestel indien dit in Suid-Afrika sou…
KIMBERLEY – Victor Tau, ’n inwoner van Homelite, het die inisiatief geneem om self grond aan te koop en werkers te huur om die…
KIMBERLEY – ’n Ontstelde leser wat die naweek by die Robert Mangaliso Sobukwe-hospitaal was vir behandeling, het foto’s van die badkamers geneem. Die leser…
BLOEMFONTEIN – Die Dierebeskermingsvereniging in Bloemfontein het Vrydag ’n hondjie gered. Die hondjie was in ’n toilethokkie agter op iemand se perseel toegemaak. Die…
POSTMASBURG – Die polisie op Postmasburg het op 29 Februarie drie buitelanders vir dagga-handel in hegtenis geneem. Kol. Dimakatso Mooi, polisiewoordvoerder, sê die polisie…