Brekende Nuus
Tuis
Tuis

Ontwerp jou eie visiebord vir 2020

7 January 2020

As ’n nuwe jaar aanbreek, stel ons gewoonlik vir onsself doelwitte en nuwejaarsvoornemens van wat ons regdeur die jaar wil bereik. ’n Visiebord is…

Tuis

Golden Globes 2020

6 January 2020

Sondag, 05 Januarie was dit die jaarlikse Golden Globes, ’n spesiale toekennigsaand vir wêreldberoemdes. Dié glansgeleentheid, met akteurs soos Jennifer Lopez, Ellen DeGeneres en…

Tuis

Duikweg in Hullstraat onder water

6 January 2020

KIMBERLEY- Die duikweg in Hullstraat is weer onder water. Hayley Jacobs, wat in daardie gebied werk, sê: ‘’As dit reën, dam die water op…

Tuis

Waterlek in Pullingerstraat

6 January 2020

KIMBERLEY- ’n Pyp het gebars in Pullingerstraat en water stroom in die straat af. Nuusflits het navrae by Sello Matsie, woordvoerder van Sol Plaatje-munisipaliteit…

Tuis

Gedenkdiens vir Piet Lategan

6 January 2020

HARTSWATER – Die begrafnis van Piet Lategan sal op Vrydag 10 Januarie om 10:30  by die NG Tadcaster-gemeente in Tadcaster gehou word. Piet Lategan…

Tuis

Geen beurtkrag vir vandag verwag

6 January 2020

SUID-AFRIKA – Geen beurtkrag word vir vandag verwag nie, ondanks ’n beperkte en kwesbare stelsel. Eskom het vandag  op hulle webtuiste bekend gemaak dat…