Brekende Nuus
Tuis
Tuis

24 treinwaens in Bloemfontein gebrand

5 January 2020

BLOEMFONTEIN – ’n Saak van brandstigting is geregistreer vir nadere ondersoek nadat waens by ‘n treinstasie in Bloemfontein aan die brand gesteek is. Op…

Tuis

Is hierdie jou hond?

5 January 2020

KIMBERLEY – Indien hierdie jou hond is wat verlore geraak het, kontak asseblief vir Stanley by 0837325593.

Tuis

Nog ’n informele huis opgerig

4 January 2020

KIMBERLEY – Nog ’n informele huis is in die veld oorkant Buco in Herculesstraat opgerig. Nuusflits het verlede week berig oor ’n informele huis…

Tuis

Man deur eie hond doodgebyt

4 January 2020

HARTSWATER – ’n Man is gister hiér deur sy eie boerboel doodgebyt.   Piet Lategan (80) is gister omstreeks 16:30 deur sy boerboel aangeval…

Tuis

Ritchie sonder krag

4 January 2020

RITCHIE. – Inwoners van Ritchie, Jacobsdal en Koffiefontein is al van gister af sonder krag. Die probleem is blykbaar die hooflyn van Eskom wat…