Nuus
E-taxibestuurder glo ontvoer en verkrag
WES-KAAP. – ’n 25-jarige e-taxibestuurder is na bewering Saterdag deur twee vroue en drie mans ontvoer en verkrag. Die Steenberg-polisie het die man opgespoor en die verdagtes in hegtenis geneem.…