Nuus
Bronkhorstspruit-waterkrisis: 833 mense siek aangemeld
GAUTENG. – Die aantal mense wat maagdermsiekte opgedoen het van vermoedelik besmette drinkwater in Bronkhorstspruit, het tot 833 gestyg. Die waterkrisis het vrae laat ontstaan oor die Tshwane-metro se waterbehandeling,…