Regter Mandisa Maya is SA se eerste vroulike hoofregter
Lees ook: Zizi Kodwa bedank as ANC-parlementslid Regter Mandisa Maya is as die eerste vroulike hoofregter in Suid-Afrika aangestel. Die presidensie het gister regter…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,609 op Friday 26 July 2024.
Lees ook: Zizi Kodwa bedank as ANC-parlementslid Regter Mandisa Maya is as die eerste vroulike hoofregter in Suid-Afrika aangestel. Die presidensie het gister regter…
Lees ook: Rus aangekla oor ‘komplot’ tydens Olimpiese Spele FRANKRYK. – Verskeie aanvalle, insluitend brandstigting, het op Frankryk se hoëspoed-treinnetwerk voorgekom. Die spoorwegmaatskappy SNCF…
GAUTENG. – “I want the blood of an Afrikaner.” So het Obakeng Ramabodu, ‘n EFF-raadslid, Donderdagoggend in ‘n Tshwane-raadsvergadering van hom laat hoor. Cilliers…
Lees ook: Branderplankryer se been beland op strand na haaiaanval Zizi Kodwa, die voormalige sportminister, het as ’n ANC-lid van die parlement bedank. Die…
JP Pienaar (37), voorman-assistent op die plaas Buitenverwacht naby Robertson in die Wes-Kaap, was verslaaf aan dwelms en het onwettig perlemoen gesmokkel. Sy lewe…
Wanneer jy die lokaal by die Horseshoe Inn Kimberley bespreek, kry jy al die nodige toerusting, verversings, middagete én die versekering dat jou konferensie…
KZN. – Drie verdagtes wat vir moordsake gesoek is, is vanoggend in die vroeë ure tydens ‘n skietery met die polisie in die Empangeni-area…
Liam Jacobs (4) van Noordwes is met breinkanker gediagnoseer wat na sy ruggraat versprei het. Hy is tans in die Unitas-hospitaal in Pretoria waar…
MPUMALANGA. – MJ van Staden, ‘n gr. 11-leerder van Hoërskool Nelspruit in Mbombela, het Saterdag ‘n nekbesering tydens ‘n rugbywedstryd opgedoen. Hy sterk tans…