Daily lotto uitslae vir 23 Maart 2025
Boerpot: R350 000 Uitslae: 05, 09, 11, 25, 27 *JY MOET 18 JAAR OF OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,849 op Sunday 23 March 2025.
Boerpot: R350 000 Uitslae: 05, 09, 11, 25, 27 *JY MOET 18 JAAR OF OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
GAUTENG. – Appel, die sanger, vra hulp om ‘n verdagte man, wat Saterdagaand sy skoonpa Deon (63) aangerand het, op te spoor. Die verdagte,…
Irene-Louise van Wyk het Saterdag, nadat sy reeds ‘n week lank onder kritiek van “haters” deurloop, gevra wanneer dit gaan ophou en wanneer is…
VRYSTAAT. – ‘n Ma (43) en haar twee jong kinders, onderskeidelik 3 en 8 jaar oud, het Saterdagoggend vroeg in ‘n brand in ‘n…
KWAZULU-NATAL. – Drie verdagtes is Vrydagaand tydens ‘n skietery met die polisie in die Doringkop-gebied noodlottig gewond. Daar is vasgestel die verdagtes het glo…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Ongeluk waarin vier voertuie Saterdagaand op die R61 naby Port Edward betrokke was, het verskeie insittendes hul lewens gekos. Craig Botha…
MPUMALANGA. – ‘n Vermeende stroper is Vrydagmiddag deur veldwagters in die Kruger Nasionale Park doodgeskiet. Die polisie ondersoek dié insident en nog een van…
GAUTENG. – Vier persone is Saterdagoggend omstreeks 03:00 in die Marry Me- informele nedersetting in Shoshanguve doodgeskiet en nog agt is gewond. Brig. Brenda…
KWAZULU-NATAL. – Paramedici en veiligheidspersoneel is na bewering Saterdagmiddag deur die insittendes van ‘n motor in Ballito op ‘n ongelukstoneel aangerand nadat ‘n bakleiery…
VRYSTAAT. – Die liggaam van ‘n man (46) wat op sy fiets gery het, is Saterdagoggend omstreeks 07:00 op die N1 in Bloemfontein met…