Nege mense dood na Rusland Oekraïense bus aanval
OEKRAÏNE. – Nege mense is oorlede na ’n Russiese hommeltuig Woensdag ’n bus met werkers in Oekraïne aangeval het. Sowat 30 mense is in…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,880 op Wednesday 23 April 2025.
OEKRAÏNE. – Nege mense is oorlede na ’n Russiese hommeltuig Woensdag ’n bus met werkers in Oekraïne aangeval het. Sowat 30 mense is in…
Kyk foto’s GAUTENG. – Diewe het gedurende die Paasnaweek toegang deur ‘n tonnel tot ‘n bank in Victoriastraat, Germiston, aan die Oos-Rand gekry en…
Die jare tussen ons deur Jozine Botha is ’n inspirerende liefdesverhaal wat handel oor verslawing, ontvlugting en versoening, en herinner ons dat ware liefde…
KASHMIR. – Minstens 26 toeriste, die meeste Indiërs, is in ’n bloedige terreuraanval doodgeskiet toe gewapende mans ’n vakansieoord in die Baisaran-grasland naby Pahalgam…
VRYSTAAT. – Vier tronkbewaarders van die Mangaung-korrektiewe fasiliteit in Bloemfontein is in hegtenis geneem in verband met die beweerde moord op ‘n gevangene, Mpho…
Die Wes-Kaapse hooggeregshof het die uitspraak in die DA en EFF se aansoek om die BTW-verhoging te keer, tot 29 April uitgestel. Lees ook:…
GAUTENG. – Nadat die noodgevalle-eenheid van die Tembisa-hospitaal Saterdagaand afgebrand het, het die eenheid langs dit ook vanoggend gebrand. Die departement het om 07:00…
Toe ek nog ’n woelige jong knapie was, het ek ’n beste vriend gehad, Kobus van Wyk – of soos ons hom vandag ken,…
GAUTENG. – Die nasionale kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), genl. Fannie Masemola, het die land verseker dat sowel die president as die adjunkpresident…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gewaarsku oor ’n afsny-laagdrukstelsel wat vanaf Woensdag die land gaan tref en na verwagting tot Saterdag gaan aanhou. Lees ook:…