Drie jong mans sterf buite moskee aan skietwonde
GAUTENG. – Drie persone het Saterdagaand gesterf toe daar omstreeks 21:00 vanuit ‘n voertuig op ‘n groep jong mans buite ‘n moskee in Uitbreiding…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,935 op Tuesday 17 June 2025.
GAUTENG. – Drie persone het Saterdagaand gesterf toe daar omstreeks 21:00 vanuit ‘n voertuig op ‘n groep jong mans buite ‘n moskee in Uitbreiding…
WES-KAAP. – Vuyolwethu Tshukela (38), ook bekend as ‘Yesu’, gebore in Mthatha, wat gesoek is vir aanklagte van moord, afpersing en brandstigting, is Vrydag…
MINNESOTA, VSA. – Die verdagte in die skietery van twee Demokratiese wetmakers en hulle families was glo op die dag van die aanvalle by…
BLOEMFONTEIN. – Thabo Bester en sy agt medebeskuldigdes is vandag in die Bloemfonteinse hooggeregshof vir ‘n voorverhoor. Lees ook: Nandipha Magudumana weer na hof…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man (40) het Sondagaand kritieke beserings opgedoen toe hy omstreeks 19:00 in Ivystraat, Pietermaritzburg inmekaargesak en daarna deur ‘n pitbull aangeval…
Word lid van die RomanzaKlub en staan ’n kans om vier lieflike liefdesverhale én ’n bederfmandjie vol lekkernye te wen! Sluit hier aan: https://loom.ly/JCAlQqQ #BederfJouself…
AHMEDABAD, INDIЁ. – Die tweede vlugopnemer van die Air India-Boeing wat verlede week neergestort het, is gevind. Lees ook: Dodetal in Air India-ramp styg…
KWAZULU-NATAL. – ’n Pa en sy tienerseun het Sondag in ‘n enkelmotorvoertuigongeluk op die N3 naby Marketweg gesterf. Een van die oorledenes is op…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n kouefront voorspel wat Woensdag in die suide van die land gaan begin. Lees ook: Dodetal in Oos-Kaap styg steeds…
NOORDWES. – George (69) en Wilma Koster (66) is Saterdagmiddag in die parkeerterrein van die Platinum Square-winkelkompleks in Rustenburg doodgeskiet. Kol. Adéle Myburgh, provinsiale…