Kortverhale voed jou siel
Kortverhale kan soms jou hart breek en weer aanmekaarsit, jou laat skaterlag, dieper oor die lewe laat besin, en jou wegvoer na ander tye…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,997 op Monday 18 August 2025.
Kortverhale kan soms jou hart breek en weer aanmekaarsit, jou laat skaterlag, dieper oor die lewe laat besin, en jou wegvoer na ander tye…
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het reën en moontlike donderstorms vir vandag vir dele van die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en Mpumalanga voorspel. Lees ook: Betogings in Israel…
NEW YORK, VSA. – Drie mans is die naweek oorlede en agt persone is beseer in ’n skietery by ’n New Yorkse restaurant. Lees…
MPUMALANGA. – ’n Gesteelde voertuig met 11 skape en 50 hoenders, asook ander gesteelde eiendom van ‘n plaasroof naby Kusile-kragstasie, in Delmas, is Donderdag…
KASJMIR. – Meer as 200 mense is steeds vermis in die gebied van Kasjmir wat deur Pakistan beheer word ná flitsvloede en grondstortings in…
OOS-KAAP. – ‘n Man (72) is op 12 Augustus dood aangetref waar hy van die dak van sy huis gehang het. ‘n Verdagte (52)…
GAUTENG. – Die departement van onderwys in die provinsie (GDO) het verskeie probleme wat by Laer- en Hoërskool Theresa Park, Laerskool Zuurbekom, en onderwysprobleme…
GAUTENG. – ‘n Meisie (6), ‘n gr. R-leerling van die Laer-mynskool Letsatsing in Carletonville, het Vrydag gesterf in wat as ‘n fratsongeluk met ‘n…
ISRAEL. – Sowat 300 000 mense het die naweek in Israel betoog vir ’n einde aan die oorlog en ’n ooreenkoms om die gyselaars wat deur…
INTERNASIONAAL. – Die bekende akteur Terence Stamp, wat General Zod in die oorspronklike Superman-films gespeel het, is gister in die ouderdom van 87 oorlede.…