Deurbraak op Suidkus: breingewas verwyder sonder snywonde
KWAZULU-NATAL. – Shelly Beach-hospitaal het onlangs ’n baanbrekende mediese prosedure suksesvol uitgevoer wat ’n nuwe hoofstuk vir gesondheidsorg in dié streek van die Suidkus…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,208 op Tuesday 17 March 2026.
KWAZULU-NATAL. – Shelly Beach-hospitaal het onlangs ’n baanbrekende mediese prosedure suksesvol uitgevoer wat ’n nuwe hoofstuk vir gesondheidsorg in dié streek van die Suidkus…
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad sê ‘n taxibestuurder (54) is Vrydagoggend in Jakes Gerwel-rylaan naby die N2 tydens ‘n padblokkade voorgekeer. Hy is in…
GAUTENG. – Die Stad Johannesburg se nooddienste waarsku teen die rook of opsetlike inaseming van brandblusserinhoud en sê dat dit ernstige gesondheidsprobleme kan veroorsaak,…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou (36) is deur die Madadeni-streekhof vir agt jaar direk tronk toe gestuur, nadat sy skuldig gepleit het op aanklagte van…
VRYSTAAT. – Drie jongmense, onderskeidelik 16, 18 en 19 jaar oud, is in hegtenis geneem nadat ’n video van ’n 13-jarige seun wat glo…
INTERNASIONAAL. – Die Amerikaanse president, Donald Trump, het skerp kritiek ontlok nadat hy gesê het hy glo iemand met leeruitdagings behoort nie president te…
DUBAI. – Die Burgerlugvaartowerheid van Dubai het bevestig dat vlugte na en van Dubai Internasional Lughawe (DXB) “geleidelik hervat word” na “geselekteerde bestemmings”, het…
GAUTENG. – Die DA het sy steun uitgespreek vir die spesiale ondersoekeenheid (SOE) se ondersoek na R777 miljoen, wat gedurende die 2024/2025 finansiële jaar…
VRYSTAAT. – ‘n Onderwysers (44) is in Bloemfontein ‘n opgeskorte vonnis opgelê nadat sy versuim het om ’n ernstige misdaad teen ’n minderjarige aan…
GAUTENG. – Matome Chiloane, LUR, sal Woensdag ’n regsfirma bekend stel wat aangestel is om die omstandighede rondom die dood van Milton Neo Mokgoatsane,…