Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 2,221 — Monday 30 March 2026

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,221 op Monday 30 March 2026.

Nuus

Cartrack vir 167 klagtes met R5 m. beboet

30 March 2026

Die nasionale verbruikerskommissie (NVK) het aangekondig dat Cartrack ingestem het om R5 miljoen aan administratiewe boetes te betaal. Boonop sal R5,1 miljoen aan verbruikers…