21 leerlinge in afsonderlike ongelukke beseer – nog 26 uit onpadwaardige minibustaxi gehaal
Video-opname in berig. KWAZULU-NATAL. – Altesaam 21 leerlinge is vanoggend (Dinsdag) tussen 07:30 en 08:00 tydens afsonderlike ongelukke in oggendspitsverkeer in dié provinsie beseer,…