KYK: Robotte tree tot die atletiekveld toe – is vinniger as Bolt
CHINA. – Die atletiekbaan kry ’n nuwe soort deelnemer: humanoïede robotte wat nou ook begin meeding in wedlope. Tiangong Ultra,’n Chinese humanoïede robot, het…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,368 op Monday 24 August 2026.
CHINA. – Die atletiekbaan kry ’n nuwe soort deelnemer: humanoïede robotte wat nou ook begin meeding in wedlope. Tiangong Ultra,’n Chinese humanoïede robot, het…
KWAZULU-NATAL. – ’n 72-jarige man in ’n rolstoel is van die straat na die Prince Mshiyeni-hospitaal geneem. Volgens The Elders Voice KZN is die…
WES-KAAP. – ’n 16-jarige seun wat in verband met verskeie ernstige aanklagte in die Malmesbury-landdroshof verskyn het, is vir geestesevaluering na die Valkenberg- psigiatriese…
WES-KAAP. – Vier mans is in hegtenis geneem ná ’n huisroof Saterdagaand op ’n plaas buite Clanwilliam. Volgens polisiewoordvoerder, sers. Wesley Twigg, het die…
INTERNASIONAAL. – Iran dreig om sy olie-uitvoere uit die Golf te stop indien die VSA nuwe ekonomiese sanksies sou instel. Wêreldmarkte wag op besonderhede…
WES-KAAP. – Minstens 15 noodfakkels wat Donderdagaand diep in die see langs die Weskus waargeneem is, bly ’n raaisel nadat ’n uitgebreide soektog geen…
Suid-Afrika se farmaseutiese vervaardigers en die departement van gesondheid gaan saamwerk aan ’n hersiening van die regulasies wat pryse van medisyne in die private…
GAUTENG. – Sewe werknemers van die Emfuleni- plaaslike munisipaliteit is in hegtenis geneem nadat hulle glo geld van inwoners gevra het om elektrisiteit wat…
NIEU-SEELAND. – Nieu-Seeland beplan om kinders jonger as 16 jaar van sosialemediaplatforms te weerhou. Die regering het vandag (Maandag) aangekondig dat hy wetgewing sal…
VRYSTAAT. – ’n 36-jarige vrou is by die Bram Fischer Internasionale Lughawe in Bloemfontein in hegtenis geneem, nadat 232 voorwerpe, vermoedelik rocks of crack-kokaïen,…