Twee sterf in brand in verlate gebou in Sunnyside
GAUTENG. – Twee mense is Sondagoggend dood toe ’n brand die kelder van die De Williershof-woonstelblok in Sunnyside verwoes het. Nana Radebe-Kgiba, woordvoerder vir…
GAUTENG. – Twee mense is Sondagoggend dood toe ’n brand die kelder van die De Williershof-woonstelblok in Sunnyside verwoes het. Nana Radebe-Kgiba, woordvoerder vir…
The diesel X3 that wants to cruise from Cape Town to Kruger… and make it look easy. Overview & Positioning BMW’s all-new G45-generation X3…
GAUTENG. – Die liggame van twee kinders is Dinsdagaand tydens ’n huisbrand in Amandasig, noord van Pretoria, gevind. Lindsay Zwelithini Mnguni, waarnemende woordvoerder vir…
KWAZULU-NATAL. – ’n Bejaarde man (81) van Reservoirlaan in Ghandi’s Hill, Tongaat, het Saterdag in die vroeë oggendure in ‘n huisbrand gesterf. Reaction Unit…
GAUTENG. – Een persoon is dood en twee is beseer nadat e-hailing-voertuie Donderdagaand deur onbekende verdagtes by Maponya Mall aan die brand gesteek is.…
GAUTENG. – ’n Protesaksie in Germiston het vandag (Dinsdag) President-, Queen- en Jackstraat beïnvloed. Die kantoor van binnelandse sake is saam met ‘n blok…
KWAZULU-NATAL. – ’n Man, vermoedelik in sy 60’s, is vanoggend (Maandag) omstreeks 10:00 dood toe sy huis in Dr. Hoosen Haffajee-weg in die Bluff…
GAUTENG. – Die departement van onderwys het bevestig dat ’n brand Woensdagmiddag by Hoërskool Thuto-Lefa in Munsieville, Krugersdorp, uitgebreek het en twee mobiele klaskamers…
GAUTENG. – ’n Kind (6) is Sondagaand dood nadat ’n brand by drie shacks in Uitbreiding 6, Mamelodi-Oos, uitgebreek het. Lindsay Mnguni, woordvoerder vir…
KWAZULU-NATAL. – ’n Egpaar, vermoedelik in hulle laat 60’s, is vanoggend (Dinsdag) in ’n huisbrand in Midmarweg in Shallcross dood, terwyl ses ander persone…