Man en twee kinders sterf in Despatch-huisbrand
OOS-KAAP. – ’n Man (29) en twee kinders, onderskeidelik 4 en 6 jaar oud, is dood nadat ’n huis vroeg Sondagoggend in Banto Holomisa-straat…
OOS-KAAP. – ’n Man (29) en twee kinders, onderskeidelik 4 en 6 jaar oud, is dood nadat ’n huis vroeg Sondagoggend in Banto Holomisa-straat…
KWAZULU-NATAL. – ’n Wit Renault Kwid het Saterdag in Umhlanga Rocks-rylaan, Umhlanga, vlam gevat – glo kort nadat dit van herstelwerk uit ’n werkswinkel…
WES-KAAP. – La Peron-restaurant, in die Mosselbaai-hawegebied, is Sondagoggend deur ‘n brand vernietig. Die Mosselbaai-munisipaliteit sê in ‘n sosialemediaplasing die plaaslike brand-, redding- en…
GAUTENG. – Altesaam 70 sinkhuise is Saterdagmiddag in die Siblicon- informele nedersetting naby Sefako Makgatho-rylaan (voorheen Zambezi-rylaan) in Derdepoort in ‘n brand vernietig. Meer…
OOS-KAAP. – Die polisie het sy sigbaarheid in Alice verhoog ná die aanhoudende betogings en brand van geboue by die Universiteit van Fort Hare…
WES-KAAP. – Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) het bevestig die N1-Hugenote-tonnel is sedert vanoggend om 06:00 weer vir verkeer oopgestel. Die tonnel was sedert…
OOS-KAAP. – Die Universiteit van Fort Hare (UFH) het Donderdagaand aangekondig dat alle bedrywighede op sy Alice- en Oos-Londen-kampusse met onmiddellike effek tydelik gestaak…
GAUTENG. – ‘n Brand het Maandag in die psigiatriese saal van die Charlotte Maxebe Johannesburg Akademiese Hospitaal uitgebreek. ‘n Psigiatriese pasiënt wat geëis het…
WES-KAAP. – Die Hugenote-tonnel op die N1 is sedert Vrydagaand omstreeks 23:30 weens skade aan infrastruktuur vir verkeer gesluit toe ‘n bus in die…
WES-KAAP. – Die Hugenotetonnel in die Paarl is sedert vanoggend vroeg (Saterdag) vir verkeer gesluit, nadat ‘n bus weens ‘n elektriese fout binne-in die…