KYK VIDEO’s: Gasontploffings ruk Magoebaskloof vroegoggend
LIMPOPO. – Veelvuldige gasontploffings het Woensdagoggend omstreeks 01:00 in Magoebaskloof op die R71 bo die Magoebaskloof-ruskamp plaasgevind. Die vragmotor het ‘n onbekende aantal gasbottels…