Vier sterf toe gebou brand
GAUTENG. – Vier persone het gesterf toe ‘n gebou in Jeppestown, in Johannesburg, in die vroeë oggendure aan die brand geraak het. Volgens Stad…
GAUTENG. – Vier persone het gesterf toe ‘n gebou in Jeppestown, in Johannesburg, in die vroeë oggendure aan die brand geraak het. Volgens Stad…
GAUTENG. – Meer as 2 500 polisielede is inderhaas van die SAPD se Tshwane-opleidingsakademie in Pretoria as voorsorgmaatreël ontruim nadat ‘n aangrensende sakeperseel se…
GAUTENG. – Die polisie in Gauteng ondersoek ‘n insident waartydens drie klaskamers by Hoërskool Lancea Vale in Eldorado Park Dinsdag gebrand het. Steve Mabona,…
VRYSTAAT. – Twee persone het gesterf toe ‘n blok woonstelle in Boiketlong, Sasolburg, Vrydagaand omstreeks 21:00 aan die brand geraak het. Sers. Jospehine Rani…
GAUTENG. – ‘n Veldbrand in Bosbokstraat in Waterwal op die Wallmansthalpad, noord van Pretoria, het gister drie huise in sy pad aan die brand…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man, vermoedelik in sy laat 60’s of 70’s, het vanoggend in ‘n brand by ‘n huis in Eltham Place, in Malvern,…
WES-KAAP. – Drie persone het gesterf toe ‘n brand Donderdag 18 Julie in die Knysna-gedeelte van die Tuinroete Nasionale Park by ‘n Tree Top…
KWAZULU-NATAL. – Die aantal brandbestryders wat hulle lewens in ‘n veldbrand buite Howick verloor het, het tot ses gestyg. Roland Robertson van Midlands EMS…
LIMPOPO. – Vier kinders, onderskeidelik drie, sewe, nege en 11 jaar, is Vrydagaand omstreeks 23:00 dood toe hulle huis in Calais-woonbuurt aan die brand…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Groep kinders tussen 5 en 7 jaar het vermoedelik ‘n kort rukkie gelede ‘n sinkhuis in Waterloo aan die brand gesteek.…