Gevalle van malaria en sterftes in Gauteng kommerwekkend
Die Gautengse department van gesondheid sê die jongste syfers wys op ’n skerp toename in malaria-gevalle en sterftes in dié provinsie. Tussen Januarie en…
Gesondheidsnuus, welstand en praktiese gesondheidsinligting.
Die Gautengse department van gesondheid sê die jongste syfers wys op ’n skerp toename in malaria-gevalle en sterftes in dié provinsie. Tussen Januarie en…
Die GLP-1-molekule met sy metaboliese voordele word as ’n belowende en effektiewe hulpmiddel vir gewigsverlies beskou. Diabetoloog dr. Ilana Joubert van Kaapstad sê huidige…
Meer en groter mediese nalatigheidseise teen die staat sit Suid-Afrika se openbare gesondheidsorgstelsel onder druk en bedreig die volhoubaarheid daarvan. Martin Viljoen, woordvoerder van…
Die nasionale verbruikerskommissie (NVK) het gesondheidsfasiliteite en mediese praktisyns in kennis gestel dat sekere mediese toestelle wat deur Boston Scientific versprei is, herroep word.…
EGIPTE. – Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het sowat $800 000 (ongeveer R14 miljoen) beskikbaar gestel om Iran se gesondheidstelsel te ondersteun, ná weke van konflik…
Die nasionale departement van gesondheid het die aankoms van die eerste besending van 37 920 dossisse van die MIV-voorkomingsmiddel Lenacapavir in die land bevestig.…
LIMPOPO. – Die oorblywende baba van die saamgegroeide tweeling wat op 17 Maart in die Mankweng-hospitaal geskei is, is na Steve Biko-hospitaal in Gauteng…
Dikwels vermom as normale verouderingstoestande, kan die diagnose van veelvuldige miëloom (MM) aanvanklik ontwikkel sonder sigbare simptome, wat tot ’n vertraging in behandeling lei.…
Ter herdenking van Wêreldoutismedag het die minister in die presidensie vir vroue, jeug en persone met gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, ’n memorandum van Autism Matters…
WES-KAAP. – ’n Mediese mylpaal is bereik toe ’n span spesialiste Woensdag by die UCT Private Academic Hospital vir die eerste keer in Suid-Afrika…