Vrou met seldsame sindroom skenk meer as 10 000 liter borsmelk
VSA. – Elisabeth Anderson-Sierra van Aloha in Oregon, VSA, het wêreldgeskiedenis gemaak nadat sy reeds aan die begin van 2025 meer as 10 000…
Gesondheidsnuus, welstand en praktiese gesondheidsinligting.
VSA. – Elisabeth Anderson-Sierra van Aloha in Oregon, VSA, het wêreldgeskiedenis gemaak nadat sy reeds aan die begin van 2025 meer as 10 000…
GAUTENG. – Twee van Suid-Afrika se gesondheidsowerhede het gesamentlik opgetree teen ‘n apteek in Silverton, Pretoria, wat glo sogenaamde verslankingsinspuitings onwettig vervaardig en versprei…
The NICD has detected two poliovirus strains in Cape Town wastewater. The Department of Health says there is no outbreak and South Africa remains…
ADDIS ABABA, ETHIOPIË – Die Afrika-sentrums vir Siektebeheer en -voorkoming (Afrika CDC) het die Suid-Afrikaanse regering se skenking van US$2.5 miljoen (ongeveer R46 miljoen)…
Solidariteit beskou die Konstitusionele-hof se uitspraak oor die behoefte-sertifikaat van die nasionale gesondheidsversekering as ‘n reuse-oorwinning vir gesondheidspraktisyns en gewone Suid-Afrikaners. Die uitspraak beteken…
GAUTENG. – Steeds meer jong mense in Gauteng word met hoë bloeddruk gediagnoseer en die syfers is kommerwekkend. Gedurende die afgelope finansiële jaar is…
WES-KAAP. – Dié provinsie het vir die jaar 2025/2026 bo verwagting gepresteer toe bevind is dat 97% teenoor die verwagte 71% van kinders onder…
Ruhan du Toit, die gewilde Suid-Afrikaanse sanger, het op sosiale media geskryf dat sy vrou, Marinda, met myocarditis gediagnoseer is — ‘n ontsteking van…
Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het die Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) tot ’n wêreldgesondheid-noodtoestand verklaar. Luidens ’n verklaring deur die agentskap…
Elke jaar op 17 Mei is dit Wêreld- Hipertensiedag, wat deel vorm van Hipertensie-bewustheidsmaand, ‘n herinnering dat hoë bloeddruk — al voel jy hoe…