Ramaphosa waarsku oor Ebola en herinner aan Covid-19-lesse
President Cyril Ramaphosa waarsku dat die onlangse Ebola-uitbrekings in Afrika ’n ernstige herinnering is aan hoe vinnig gevaarlike siektes kan versprei, soos tydens die…
Gesondheidsnuus, welstand en praktiese gesondheidsinligting.
President Cyril Ramaphosa waarsku dat die onlangse Ebola-uitbrekings in Afrika ’n ernstige herinnering is aan hoe vinnig gevaarlike siektes kan versprei, soos tydens die…
AUSTRALIë. – Die H5N1-stam van voëlgriep is vir die eerste keer in Australië aangetref, het die land se ministerie van landbou bevestig. Dit beteken…
WES-KAAP. – Truda Foods het reageer nadat bewerings op sosiale media gemaak is dat “pille” in ‘n pakkie Chippa Chips, deur hulle vervaardig, gevind…
Die SANBS doen 'n beroep op gesonde individue om vandag, Wereldbloedskenkersdag, bloed te skenk.
Gesondheidspraktisyns meld ’n merkbare toename in gevalle van Influensa A oor die afgelope paar weke, met bevestiging deur middel van vinnige nasofaringeale (NP) toetse.…
INTERNASIONAAL. – Die aantal bevestigde Ebola-gevalle in die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) het tot 598 gestyg, insluitend 115 sterftes, het die land se…
Navorsers van die Universiteit van Cambridge het met behulp van kunsmatige intelligensie (KI) ’n nuwe metode ontwikkel om entstof te ontwerp. Dié entstof kan…
WES-KAAP. – Die Wes-Kaapse departement van gesondheid en welstand het ’n aansienlike toename in diabetiese retinopatiesifting aangemeld nadat kunsmatige intelligensie (KI) in ’n siftingsprogram…
’n Nuwe verslag toon dat kunsmatige intelligensie (KI) ’n belangrike rol kan speel om openbare gesondheidstelsels in Suid-Afrika te verbeter, veral in situasies waar…
SALDANHABAAI. – Die departement van bosbou, visserye en die omgewing (DBVO) waarsku die publiek om tot verdere kennisgewing geen wilde skulpvis uit Saldanhabaai en…