PCOS heet nou PMOS: Wat vroue moet weet
‘n Wêreldwye mediese konsensus het veroorsaak dat die naam van ‘n algemene vrouegesondheidsaandoening verander het omdat die ou naam verkeerd en misleidend was. Polisistiese…
Gesondheidsnuus, welstand en praktiese gesondheidsinligting.
‘n Wêreldwye mediese konsensus het veroorsaak dat die naam van ‘n algemene vrouegesondheidsaandoening verander het omdat die ou naam verkeerd en misleidend was. Polisistiese…
Karlien van Jaarsveld kon Vrydagaand vir haar seun, Johannes Samuel, huis toe neem nadat hy dae lank in ‘n hospitaal was. Die bekende mamma…
GOLD COAST, AUSTRALIË — Katie Robinson waarsku ouers nadat haar babaseun Dustin Wildman (14 maande), oftewel Dusty, versieringspoeier ingeasem en daarna sy bewussyn verloor…
VSA. – Die Amerikaanse Sentrum vir Siektebeheer en -Voorkoming (CDC) het ‘n uitbraak van die norovirus aan boord van die passasierskip, Caribbean Princess van…
GAUTENG. – Die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens het reeds teen 1 Januarie vanjaar die agterstand in kankerdiagnose by Charlotte Maxeke Johannesburg Akademiese hospitaal uitgewis. Die laboratorium…
‘n Passasier aan boord van die MV Hondius, bekend as @jakerosmarin op Instagram, het in ‘n emosionele video gesê die situasie is uitdagend nadat…
WES-KAAP. – Vier mense word tans as voorsorgmaatrëel in Kaapstad gemonitor, ná hulle moontlik aan die hantavirus blootgestel is. Foster Mohale, woordvoerder van die…
INTERNASIONAAL. – Bonnie Tyler (74), die wêreldberoemde sangeres, is in ‘n hospitaal in Faro, Portugal, opgeneem vir noodchirurgie aan haar ingewande. Die sangeres wat…
Met Nasionale Brandwondbewustheidsweek, wat vandeesweek gehou word, word gesinne en versorgers aangemoedig om groter aandag aan veiligheid te gee en kinders teen alledaagse gevare…
Die hantavirus is ‘n seldsame, maar dodelike siekte wat deur knaagdiere soos rotte en muise versprei word. Wêreldwyd sterf duisende mense jaarliks daaraan. Sonder…