Verseker só jou kind se veiligheid
Wees bewus van jou kinders se aktiwiteite en weet met wie hulle omgaan.
Nuus en inhoud oor ouerskap, kinders en gesinslewe.
Wees bewus van jou kinders se aktiwiteite en weet met wie hulle omgaan.
Ouerondersteuning gaan hulle klaar meer gerusstel oor hulle vermoë om die toetsreeks suksesvol aan te pak.
Verdere voorspellings beweer hulle gaan langer studeer, later met loopbane begin en dus langer van hulle ouers afhanklik wees.
Sy het vroeër aangekondig dat sy tussendeur doeke en bababottels in die regisseurstoel van die rolprent Die som van twee ingeskuif het.
Tuna is deel van haar ontbyt, middagete en aandete, het sy gedeel.
Werk stelselmatig deur elke emosie wat julle beleef.
’n Oorlaaide program veroorsaak dat Boetie nie genoeg slaap kry nie, Sussie sukkel om haar oë in die kerk oop te hou en Ma…
Aktrise Simoné Nortmann, wat in Januarie ’n seuntjie gehad het, het gesê: “Jy maak hulle groot, maar eintlik maak hulle jóú groot.”
Of julle nou op ’n groot of klein onthullingsoomblik besluit, hou net ’n kamera byderhand om die spesiale oomblik vir altyd vas te vang.
Die ouderdom van die seun is nie bekend gemaak nie.