Wat gebeur op jou kind se Discord? Só kan kinders deur vreemdelinge geteiken word
Discord lyk op die oog af soos ’n plek waar kinders en tieners oor rekenaarspeletjies, musiek en ander belangstellings gesels. Die platform kan egter…
Nuus en inhoud oor ouerskap, kinders en gesinslewe.
Discord lyk op die oog af soos ’n plek waar kinders en tieners oor rekenaarspeletjies, musiek en ander belangstellings gesels. Die platform kan egter…
Bekommerd oor jou kind se toekoms? Hoe 'futurizing' jou angstig en krities maak, en vier vrae wat jou weer op vandag laat fokus.
Wanneer raak tienerliefde te ernstig? Praktiese grense oor kuier, geskenke en toesig sodat jou tiener gesonde verhoudings kan leer.
Moet jy straf vir swak punte? Nee. Hoekom belonings die brein laat leer en straf net kortisol en stres aanjaag, verduidelik Stefanie.
Na 'n tienerselfdood in jou buurt weet baie ouers nie hoe om te help nie. Ses praktiese maniere om jou tiener deur die rou…
Hoe weet jy wanneer dit meer as gewone tienergedrag is? Leer die moeilike vrae oor selfdood wat elke ouer vir hul tiener moet vra.
Organisasies van Hawston het kragte saamgesnoer om op die veiligheid en welstand van kinders te fokus. Kinderbeskermingsweek het amptelik op 25 Mei 2026 in…
'n Location app help gesinne om in voeling te bly en kinders se ligging dop te hou. Hier is hoe dit werk en watter…
Navorsing wys dat die deel van foto’s en persoonlike inligting van kinders op sosiale media, ’n praktyk bekend as sharenting, wêreldwyd wydverspreid is en…
AUSTRALIË. – In Australië word ouers en versorgers aangemoedig om met hul baba te kommunikeer voordat hulle ’n doek ruil. Dit sal glo kinders…