Ma wil meer as R28 500 onderhoud vir kind hê
PRETORIA, GAUTENG. – Die ma van ’n tweejarige dogtertjie se aansoek om meer onderhoudsgeld van die pa te kry, is onlangs deur die Noord-Gautengse…
Nuus en inhoud oor ouerskap, kinders en gesinslewe.
PRETORIA, GAUTENG. – Die ma van ’n tweejarige dogtertjie se aansoek om meer onderhoudsgeld van die pa te kry, is onlangs deur die Noord-Gautengse…
GAUTENG. – Vier leerders van Hoërskool Eqinisweni in Ivory Park het tussen 26 April en 25 Mei selfdood gepleeg. Steve Mabona sê Matome Chiloane,…
Alvin en Anrika Bruinders se vreugde ken geen perke nie. Hulle het Saterdag aangekondig hulle surrogaat is met hulle dogter, Alaska, swanger. Alvin is…
Rolene Strauss het onlangs foto’s gedeel van die kamer wat hulle vir hulle derde seuntjie gereed maak. Sy sê haar idee was om net…
Sy sê haar dogtertjie was braaf en het nie gehuil nie.
Huiswerk moet 'n geleentheid wees vir die kind om selfstandig te leer en te groei.
Behandeling van outisme behels gewoonlik 'n multi-dissiplinêre benadering wat 'n kombinasie van vroeë intervensie, terapie en ondersteuning insluit.
Lees is nie net lekker nie, maar dit bied ’n geleentheid vir die ontwikkeling van jou kind.
Hierdie take bied 'n geleentheid vir kinders om by te dra tot die huishoudelike aktiwiteite en om waardevolle vaardighede te ontwikkel.
Die belangrikste is om die wedstrydervaring saam met jou kind te geniet.