Man in hof na dood van jongman by kuierplek
Kapt. Aafje Botma sê die twee mans het al in die kuierplek aan mekaar begin ruk en pluk.
Misdaadnuus, polisienuus, hofverslae en ondersoeke uit Suid-Afrika.
Kapt. Aafje Botma sê die twee mans het al in die kuierplek aan mekaar begin ruk en pluk.
Na bewering was die man 'n verdagte van 'n huisroof by die betrokke huis.
Die Phala Phala-paneel bevind pres. Ramaphosa het dalk ernstige oortredings gepleeg en moontlik teenkorrupsiewette oortree.
Na bewering het 'n argument ontstaan waartydens die drie leerlinge steekwonde opgedoen het.
Na bewering is Vuthela deur die twee onbekende mans in haar kamer ingedwing waarna sy in die oog, bors en dy geskiet is.
Walus is in 1993 tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die moord op Chris Hani en is al amper drie dekades in die tronk.
Sy toestand is stabiel en hy word medies versorg.
"Dit is tyd dat almal die waarheid ken."
Die man het haar onverhoeds van agter af bekruip en aangerand terwyl sy haar baba in haar arms gehad het.