Vrou nié meer vermis nie
OOS-KAAP. – Surette Malherbe (48), wat Maandag as vermis aangemeld is, is veilig met haar familie herenig. Brad Nathan Investigations sê Malherbe is in…
OOS-KAAP. – Surette Malherbe (48), wat Maandag as vermis aangemeld is, is veilig met haar familie herenig. Brad Nathan Investigations sê Malherbe is in…
WES-KAAP. – Die familie van ‘n man wat op 15 September in die Valsbaai-hospitaal opgeneem is, word gesoek. Die hospitaal sê die man kan…
MPUMALANGA. – Twee seuns, onderskeidelik 16 en 12 jaar oud, het Saterdag saam met hulle honde op ‘n stap- of jagtog vermis geraak. Kol.…
MPUMALANGA. – Khayone Xavier Pakeni (2) is sedert Woensdag, omstreeks 10:00, tuis in Embalenhle vermis. Kol. Donald Mdhluli sê volgens rapportering het die kleuter…
WES-KAAP. – Brook Cheuvront (20) van Newland in North Carolina in die VSA se liggaam is Sondagmiddag op Duiwelspiek gevind nadat sy Saterdagmiddag vermis…
GAUTENG. – Tristan Chowles (23) word sedert 19 September vermis na hy uit ‘n Pretoria-hospitaal ontslaan is. Brig. Athlenda Mathe sê Chowles is ‘n…
OOS-KAAP. – Alize van der Merwe het Vrydag omstreeks 11:30 laas kontak met haar familie gehad. Omstreeks 15:13 het haar familie ‘n oproep ontvang…
MPUMALANGA. – Die polisie het kort gelede bekend gemaak twee mans, onderskeidelik 42 en 56 jaar oud, wat in Low’s Creek buite Nelspruit vermis…
MPUMALANGA. – Twee mans van Pienaar het om ‘n rede wat ondersoek word, die afgeleë gebied in die berg van Low’s Creek buite Mbombela…
NOORDWES. – ‘n Tienermeisie (17) wat vermis was, is Sondag veilig gevind en met haar familie herenig. Lt.kol. Amanda Funani het bevestig die meisie…