Polisie vra hulp om kleuter op te spoor
OOS-KAAP. – Naledi Mohlabola (23 mnde.) het Dinsdag 19 November uit haar erf by haar huis in Mokhesi buite Sterkspruit vermis geraak. Kapt. Ursula…
OOS-KAAP. – Naledi Mohlabola (23 mnde.) het Dinsdag 19 November uit haar erf by haar huis in Mokhesi buite Sterkspruit vermis geraak. Kapt. Ursula…
WES-KAAP. – Dhananjaya Verdarajaloo Naidoo (66) het op 16 November omstreeks 16:00 vermis geraak toe hy in Nuweland-bos gaan stap het. Mike Bolhuis van…
GAUTENG. – Kutloano Shalaba (2) is glo Woensdag, omstreeks 16:30, deur drie mans in ‘n silwerkleurige VW Polo in Boipatong ontvoer. Die polisie het…
WES-KAAP. – Die 9-jarige meisie van Hartenbos wat op 14 Oktober deur haar pa by die skool gehaal en daarna verdwyn het, is Woensdag…
KWAZULU-NATAL. – Visserman John Matambu, oftewel John Edward Dercksen, het op 16 Maart te Sodwana vermis geraak. Ferdie Visser was as die persoon wat…
MPUMALANGA. – Ernst Rachmann (74), ‘n boer van Leslie naby Leandra, kon op sy verjaardag op 27 Oktober nie op die plaas waar hy…
MPUMALANGA. – Ernst Rachmann (74), ‘n boer van Leslie naby Leandra, kon op sy verjaardag op 27 Oktober nie op die plaas waar hy…
WES-KAAP. – ‘n Pa en dogter (9) word deur Mosselbaai-GKS gesoek. Hulp word deur die polisie gevra om hulle op te spoor. Sers. Wesley…
MPUMALANGA. – Die liggaam van Khayone Xavier Pakeni (2), wat op Woensdag 9 Oktober omstreeks 10:00 in Embalenhle in Secunda vermis geraak het, is…
Foto in berig. VRYSTAAT. – Ruth Sithole (5) het Vrydag omstreeks 14:00 in Letshabastraat, in Tumahole, vermis geraak. Die SAPD het ‘n beloning van…