Ses vissermanne ter see vermis
Ses vissermanne wat Saterdagaand gaan visvang het, het teen Sondagoggend nog nie teruggekeer nie en word gesoek.
Ses vissermanne wat Saterdagaand gaan visvang het, het teen Sondagoggend nog nie teruggekeer nie en word gesoek.
Die persoon van belang wat glo saam met John Matambu op die verbande Magnum Too was toe hy na bewering vermis geraak het, sal…
'n Seun word gesoek nadat hy Woensdag nie saam met maats met wie hy in 'n park gespeel het, huis toe is nie, maar…
'n Persoon van belang wat glo saam met die vermiste skipper John Matambu op die Magnum Too was, is volgens St. Lucia Ski Boat…
John Matambu, die visserman en skipper van Sodwanabaai wat Saterdag vermis geraak het, is nog nie opgespoor nie.
Twee boeties het Saterdag vermis geraak, waarna hulle Maandag in 'n kattebak van 'n voertuig aangetref is. Die kleinste seun is oorlede.
'n Bekende skipper en visserman het Saterdagoggend, nadat hy vermoedelik met die Magnum Too-boot uit Sodwana vertrek het, vermis geraak.
Julius Swart, vervreemde man van die Glam Guru, is sedert 23 Januarie vermis.
Hy het ’n groen top, swart hemp en pienk broek aangehad.
Teen Sondagoggend kon lede van die NSRI, SRU en polisieduikers nog nie die man opspoor nie.