Raaisel oor Joshlin Smith se verdwyning na 2 mnde. nie opgelos
WES-KAAP. – Die ondersoek na die verdwyning van die vermiste Joshlin Smith (6), wat reeds op 19 Februarie uit Saldanhabaai verdwyn het nadat sy…
WES-KAAP. – Die ondersoek na die verdwyning van die vermiste Joshlin Smith (6), wat reeds op 19 Februarie uit Saldanhabaai verdwyn het nadat sy…
Welkom se duikeenheid is by die ondersoek betrek, maar hulle opsporingspogings het nog niks opgelewer nie.
'n Ma en dogter van Noordwes wat gesoek was, is veilig en ongedeerd opgespoor.
Die Potchefstroom-polisie vra hulp om 'n ma en dogter op te spoor.
Die Upington-polisie vra die publiek se hulp om 'n vermiste ma en dogter op te spoor.
Julius Louis Swart, die vervreemde man van die Glam Guru, is veilig gevind. Hannon Bothma het dit met 'n video-boodskap bevestig.
Daar is eers Saterdag alarm gemaak nadat net hulle besittings in die kano in die rivier gevind is.
Geen inligting kon vanaf hom gekry word nie, omdat hy geïnkubeer moes word.
Die persoon van belang in die saak van die vermiste John Matambu is steeds in Mosambiek hangende 'n uitleweringsproses.
Ses vissermanne wat Sondag as vermis aangemeld is, is na drie dae ongeveer 128 km suid-oos van Kaappunt ongedeerd gevind.