KYK: Joshlin Smith steeds soek, vier verdagtes in hof
Die vier verdagtes, Kelly Smith, Jacquen Appollis (Boeta), Stevenso van Rhyn en die beweerde sangoma, Phumza Sigaqa, het op klagte van mensehandel en ontvoering…
Die vier verdagtes, Kelly Smith, Jacquen Appollis (Boeta), Stevenso van Rhyn en die beweerde sangoma, Phumza Sigaqa, het op klagte van mensehandel en ontvoering…
'n Niggie en haar neef is vanoggend onderweg skool toe in Hartbeespoortdam deur verdagtes in Brits voor 'n laerskool ontvoer.
Twee meisies wie se ouers klaarblyklik in 'n geding vir voogskap in die hooggeregshof betrokke is, word gesoek.
Die ondersoek van Joslin Smith wat vermis is se saak bou momentum op met vier individue wat deur die polisie ondervra word.
Nasporingsstelsels het bevestig Mokhako is oor die landsgrens na Mosambiek.
Die polisie vra hulp om 'n vermiste kleuterseun op te spoor.
Die polisie in die Oos-Kaap is steeds op soek na 'n sakeman wat glo Vrydagoggend buite sy winkel ontvoer is.
Soos wat die ondrsoek verskerp, dring die polisie op verantwoordelike sosialemedia gebruik aan.
In die soektog na Joslin Smith is klere wat na bewering bloed op het gevind wat vir forensiese analise gestuur sal word.
Die polisie in die Wes-Kaap herhaal die soektog na Joslin Smith het nooit gestop nie. Die polisieminister en -bestuur sal vandag haar familie besoek.