4 November declared public holiday
Wednesday 4 November 2026 has been officially declared a public holiday across South Africa to allow voters to participate in local government elections.
Nasionale nuus en belangrike ontwikkelings uit Suid-Afrika.
Wednesday 4 November 2026 has been officially declared a public holiday across South Africa to allow voters to participate in local government elections.
Woensdag 4 November 2026 is amptelik as ’n openbare vakansiedag regoor Suid-Afrika verklaar, met die oog op die plaaslike regeringsverkiesings wat dié dag plaasvind.…
Die DA wil hê ACSA moet voor die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Vervoer rekenskap gee oor veiligheid by Kaapstad-lughawe nadat ’n vrou glo in ’n…
The Press Council of South Africa will host the first NIMCA meeting in Johannesburg from 13 to 16 September 2026, where independent media councils…
Die Persraad van Suid-Afrika bied van 13 tot 16 September 2026 die eerste NIMCA-vergadering in Johannesburg aan, waar onafhanklike mediarade van regoor Afrika mediaregulering,…
More than two years after the Al Kuwait death ship docked in Cape Town's harbour, the state has decided not to prosecute anyone criminally.…
Meer as twee jaar ná die Al Kuwait-doodskip in Kaapstad se hawe aangedoen het, gaan die staat niemand oor die toestande aan boord vervolg…
Eversdal Primary celebrated its 50th year by raising R358 500 through its DAMUS fundraising project and donating the money to 51 organisations supporting children,…
Laerskool Eversdal het sy 50ste bestaansjaar gevier deur R358 500 met sy DAMUS-projek in te samel en die geld aan 51 organisasies wat kinders,…
South Africa finished the FISU sevens Stellenbosch with gold after a 34–7 victory over Uganda in the final. Canada claimed the women's title.