ANC en MK-party vandag in verkiesingshof
Die ANC het gesê die MK-party het nie die regte prosesse gevolg toe dit by die OVK registreer het as ‘n politieke party nie.
Politieke nuus, beleid en belangrike politieke ontwikkelings.
Die ANC het gesê die MK-party het nie die regte prosesse gevolg toe dit by die OVK registreer het as ‘n politieke party nie.
Die voormalige OVK-kommissaris Terry Tselane het gesê die OVK moet aksie neem teen die DA en dat hulle versoek skokkend is.
Hulle het in hulle brief aan Antony Blinken, VSA-staatsekretaris, gesê hulle is ongemaklik met die “ANC-elite” wat waarskynlik “desperaat raak” en “gaan probeer om…
Die beampte is geïdentifiseer na ’n forensiese analise op die rekenaar gedoen is wat gebruik is om die lyste te lek.
Die OVK het gesê ’n ondersoek is onderweg en hulle vermoed die inligting is deur een van hulle werknemers gelek.
Die Stad Kaapstad het die afgelope maande ’n aantal uitsettingsbevele vir hawelose tentkampe in die stad gekry. Verlede week is die eerste groot hofbevel uitgevoer…
Hy is al sedert 2009 in die regering na voormalige president Jacob Zuma hom as die minister van finansies aangestel het.
Die ANC het glo slegs dele van die rekords aan die DA oorhandig.
Volgens BusinessTech verminder die hoeveelheid mense wat registreer elke keer en is daar vanjaar sowat 13.7 miljoen mense wat nie op 29 Mei kan…
Devon Hofmeyr het die Bittereinders bedank en is kort gelede as die UIM se nasionale jeugleier aangekondig.