Meer as 90 mense dood na boot naby Mosambiek sink
Die meeste van die mense wat verdrink het, was kinders.
Die meeste van die mense wat verdrink het, was kinders.
Reddingswerkers is in kontak met 101 van die mense in die tonnels vasgekeer maar hulle het met 46 kontak verloor.
Minstens 131 mense is tans in die hoofwegtonnels vasgekeer, insluitend 50 werknemers van die Silk Place-hotel in Taroko.
Minstens 77 mense is in geboue of onder puin vasgekeer met reddingspogings steeds aan die gang.
Geen skade aan eiendom is tot dusver aangemeld nie.
Ses konstruksiewerkers wat besig was om slaggate reg te maak is vermis en vermoedelik dood na die Francis Scott Key brug inmekaargeval.
Volgens reddingspanne is die lang tyd wat die soektog geneem het en die temperatuur van die water rede om te glo die werkers is…
Daar is waarskynlik nog mense in die rivier.
Geen tsoenami-waarskuwing is vir Australië uitgereik nie.