Ongeveer 230 poste geraak deur beoogde sluiting van BATSA-vervaardigingsaanleg
GAUTENG. – British American Tobacco Suid-Afrika (BATSA) het Donderdag aangekondig hulle vervaardigingsaanleg in Heidelberg in Gauteng gaan einde 2026 sluit. Die plaaslike produksie van…