Nog aanlyn verkopers verdwyn met verbruikers se geld
Die nasionale verbruikerskommissie het 38 verdere verkopers opgespoor wat geld van verbruikers ontvang het, maar nie die beloofde goedere of dienste gelewer het nie,…
Ekonomiese nuus, beleid, markte en ekonomiese ontwikkelings.
Die nasionale verbruikerskommissie het 38 verdere verkopers opgespoor wat geld van verbruikers ontvang het, maar nie die beloofde goedere of dienste gelewer het nie,…
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n moontlike daling in die prys van diesel in Januarie terwyl die prys van petrol…
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n styging in die prys van petrol in Januarie. Lees ook: Amptelike brandstofprys vir Desember…
Die departement van minerale hulpbronne en energie het die amptelike brandstofprys vir Desember bekend gemaak. Lees ook: Vredesamesprekings in Rusland gaan vandag voort Die…
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n styging in die prys van petrol en diesel dié week. Lees ook: Drie kinders…
KWAZULU-NATAL. – John Steenhuisen, die minister van landbou, sê die regering gaan sy optrede verskerp om die voortdurende bek-en-klouseer-uitbreking in KwaZulu-Natal beter te beheer.…
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n styging in die brandstofprys volgende week. Lees ook: Brandstofprys styg moontlik in Desember Die…
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n styging in die brandstofprys in Desember. Lees ook: Kaapstad se swembaddens word heropen Die…
GAUTENG. – AfriForum het die G20-lande versoek om tydens hul gesprekke met die Suid-Afrikaanse regering aandag te gee aan die beskerming van eiendomsreg en…
WES-KAAP. – Die Pan-Afrika-parlement het op 6 November die vasteland se eerste modelwet oor volhoubare grondbestuur aanvaar. Die wet, bekend as die Modelwet oor…