Amerikaanse handelshof blokkeer Trump se omvangryke tariewe
‘n Amerikaanse federale hof het president Donald Trump se verhoogde tariewe geblokkeer, wat ‘n groot terugslag vir sy ekonomiese beleid is. Die hof het…
Ekonomiese nuus, beleid, markte en ekonomiese ontwikkelings.
‘n Amerikaanse federale hof het president Donald Trump se verhoogde tariewe geblokkeer, wat ‘n groot terugslag vir sy ekonomiese beleid is. Die hof het…
Lees ook: KYK: Ramaphosa sê niemand sal in hegtenis geneem word vir die sing van die lied ‘Kill the Boer’ nie PERSVERKLARING. – AfriForum…
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui steeds op ’n daling in die brandstofprys vir Junie, maar met die verhoogde brandstofheffing kan die…
Mzwanele Nyhontso, die minister van grondhervorming en landelike ontwikkeling, het Donderdag die regering se standpunt oor grondonteiening vir doeleindes van grondhervorming verduidelik. Die minister…
Die minister van finansies, Enoch Godongwana, het gister (Woensdag) voor die parlement in Kaapstad ‘n verhoogde brandstofheffing in die derde begroting vir hierdie boekjaar…
Tydens ’n buitengewone gesprek tussen die Amerikaanse president Donald Trump, sakemagnaat Johann Rupert en president Cyril Ramaphosa, is ernstige kwessies in Suid-Afrika onder die…
Die Amerikaanse president Donald Trump het in ’n kragtige uitlating Suid-Afrika se leierskap en media gekritiseer oor plaasaanvalle, rassegeweld en die invloed van die…
KAAPSTAD. – Die derde begrotingtoespraak vir hierdie boekjaar vind vandag in Kaapstad plaas. Lees ook: Derde begrotingtoespraak vind vandag plaas Die minister van finansies,…
Die minister van finansies, Enoch Godongwana, gaan vandag vir die derde keer sy begroting vir die huidige boekjaar voorlê. Lees ook: Godongwana sê nee…
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui steeds op ’n daling in die brandstofprys vir Junie. Lees ook: Daling in brandstofprys moontlik vir…