Derde begrotingstoespraak vind Woensdag plaas
Die derde begrotingstoespraak vind Woensdag in Kaapstad plaas. Enoch Godongwana, die Minister van Finansies, sal dan die fiskale raamwerk en voorstelle vir verdere inkomste…
Ekonomiese nuus, beleid, markte en ekonomiese ontwikkelings.
Die derde begrotingstoespraak vind Woensdag in Kaapstad plaas. Enoch Godongwana, die Minister van Finansies, sal dan die fiskale raamwerk en voorstelle vir verdere inkomste…
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n daling in die prys van brandstof in Junie. Lees ook: Brandstofprys daal moontlik verder…
Die minister van finansies, Enoch Godongwana, het gesê Suid-Afrika gaan nie ’n belasting op “ryk mense” instel nie en het gesê dit is “nie…
Die werkloosheidsyfer in Suid-Afrika het tot 16.8 miljoen in die eerste kwartaal van 2025 gestyg. Die werkloosheidsyfer onder die jeug het in dieselfde tydperk…
Vroeë data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n moontlike daling in die brandstofprys vir Junie. Lees ook: Safa sê bewerings oor R10 m.…
China en die VSA het aangekondig ’n tydelike ooreenkoms aangaande die tariewe op mekaar se invoere is bereik. Lees ook: Trump dreig China met…
Enoch Godongwana, die minister van finansies, het aangekondig die derde begrotingsvoorstel, met ‘n hersiene fiskale raamwerk en inkomstevoorstelle, sal op 21 Mei aan die…
Die nuwe data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n daling in die prys van petrol en diesel vir Mei. Lees ook: Polisiekonstabels se…
Die SAID-kommissaris, Edward Kieswetter, het verbruikers gewaarsku om seker te maak die BTW-kostes op fakture is steeds 15%. Lees ook: Hooggeregshof beslis geen BTW-verhoging…
WES-KAAP. – Die hooggeregshof in die Wes-Kaap het ten gunste van die EFF en DA bevind en het die minister van finansies, Enoch Godognwana,…