Só lyk SA-span vir Olimpiese Spele sover
Die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese komitee (Saskok) het die eerste groep deelnemers bekendgemaak wat SA by die Olimpiese Spele in Parys, Frankryk, gaan verteenwoordig.…
Jongste sportnuus, uitslae, wedstryde en sportontwikkelings.
Die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese komitee (Saskok) het die eerste groep deelnemers bekendgemaak wat SA by die Olimpiese Spele in Parys, Frankryk, gaan verteenwoordig.…
JAPAN. – Die Nieu-Seelandse rugbyspeler Beauden Barret het ’n Instagram-plasing gemaak wat wys hoe Pieter-Steph du Toit hom leer om te braai. “Learning to…
Tennisaanhangers kan begin opgewonde raak oor die nuwe dokumentêr oor die laaste tydperk in Roger Federer se tennisloopbaan. Federer: Twelve final days word op…
Lees ook: Caster Semenya-saak na Europese menseregtehof verwys Die Europese menseregtehof besluit binnekort of Caster Semenya haar testosteroonvlakke gaan moet verlaag om mededingend aan…
Die SA-vrouerugbyspan het die naweek vir die 2025-Rugbywêreldbekertoernooi gekwalifiseer toe hulle Madagaskar 46–17 geklop het. Hulle is die sesde span wat reeds gekwalifiseer het.…
Hierdie Ier is nie net ‘n goeie vegter nie, maar ook ‘n uitstekende sakeman. Bert en Schalla bespreek sy nuutste inkoop by BKFC, sowel…
Die swemmer en televisie-aanbieder, Vanes-Mari du Toit, en haar span het dit reggekry om die Guinness World Record vir swem op die hoogste hoogte…
Lees ook: Suid-Afrikaanse Courtnae Paul mik vir Olimpiese breakdance glorie FRANKRYK. – Die Olimpiese fakkel het na 12 dae ter see vanaf Griekeland in…
Lees ook: Elton Jantjies sê hy sal binnekort weer rugby speel Elton Jantjies het die week in ’n plasing op sosiale media gesê hy…
Lees ook: Voormalige All Blacks-speler skuldig en gevonnis vir gesinsgeweld BLOEMFONTEIN. – Geskiedenis sal in Julie gemaak word wanneer die Springbokke vir die eerste…