KYK: Altesaam 1 070 netbalspelers van Kloof-netbalfees doen ‘viral’ dans
Altesaam 1 070 netbalspeelsters van regoor die land wat deel is van die Kloof-Netbalfees het buiten netbal die Texas Hold Em viral-dans gedoen.
Jongste sportnuus, uitslae, wedstryde en sportontwikkelings.
Altesaam 1 070 netbalspeelsters van regoor die land wat deel is van die Kloof-Netbalfees het buiten netbal die Texas Hold Em viral-dans gedoen.
Die besluit is geneem as gevolg van die lokaal wat nie ordentlik vir die kompetisie voorberei is nie.
Eben Etzebeth is tydens Donderdagaand se rugbytoekennings deur sy "cheerleaders" ondersteun.
Na bewering het ’n omstander op die veld gegaan om ’n leerder te takel.
Etzebeth is die tweede speler wat twee jaar na mekaar die toekenning gewen het.
'n Veelsydige jong sportster van Senekal was onlangs met haar bromponie onderweg na hokkie-oefening in 'n ongeluk betrokke. Haar voet, wat vergruis was, is…
Hokkie vorm vanjaar vir die eerste keer na 2003 weer deel van die Afrika-spele wat elke vier jaar aangebied word.
Die paartjie het die begin van hulle wittebrood by die Kings Camp in die Timbavati-natuurreservaat deurgebring.
Kok is die derde speler saam met Rohan Janse van Rensburg en Le Roux Roets wat die afgelope ruk aangekondig het hulle gaan die…