Fluitjieblaser beweer Meta het nasionale veiligheid ondermyn oor besigheid in China
VSA. – ’n Fluitjieblaser van Meta, die Amerikaanse tegnologiese konglomeraat, het gister (Woensdag) voor die Amerikaanse kongres getuig die maatskappy het die nasionale veiligheid…